Kontak Alice:071 604 9325This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|
|
|
Andriette Blog
4 Mei 2012 Hallo al my vriende en ondersteuners Ek het op die oomblik so bietjie Larangitis.Maar dit het my nie gestop om n fantastiese show te kon he gisteraand by Die Boer met my orkes nie. Ek wil net almal bedank wat so getrou na my shows toe kom.Dis so lekker om die bekende gesigte weer en weer te kan sien en dat julle elke keer wat julle kom kyk die show saam met my geniet. Volgende week klim ons op die pad Upington en Prieska toe.Sien uit om weer aan daai kant van die wereld te wees. Ek hoop julle het almal n ongelooflike lekker naweek en veilig bly. Ps:Julle vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge:-) xxxxx
lees meer








